Beurtkrag – fase 2 tot môre ingestel
Fase 3-beurtkrag sou oorspronklik ingestel gewees het tot Donderdag, maar beter opwekkingskapasiteit het dit na fase 2 verander.
Fase 3-beurtkrag sou oorspronklik ingestel gewees het tot Donderdag, maar beter opwekkingskapasiteit het dit na fase 2 verander.
Daar word verwag die beplande onderhoudswerk sal teen Woensdag afgehandel wees.
Ramokgopa het gesê hy appelleer nie oor die grondwetlikheid van beurtkrag nie, maar oor die beperkings van die beslissing.
Fase 1-beurtkrag sal vanaf 05:00 tot 16:00 ingestel word en fase 2 vanaf 16:00 tot 05:00.
Fase 2 en 3 sal beurtelings geld totdat Eskom verdere aankondigings maak
Eskom het die afskaal in beurtkrag aan ‘n verbetering in opwekkingskapasiteit toegeskryf.
Eskom het gesê dit sal Sondagmiddag die beurtkragskedule vir volgende week aankondig.
Die patroon van fase 2- en fase 3-beurtkrag sal tot verdere kennisgewing aangaan.
Eskom het gesê 4 700MW opwekkingskapasiteit behoort teen Sondagaand weer terug in die stelsel te wees.