Item uit Suid-Afrikaanse handtekeningversameling verskyn in Duitse tydskrif
André van Eck (37), ‘n Suid-Afrikaanse handtekeningversamelaar, se versameling is in die Duitse tydskrif, Autographen-Sammler, se mees onlangse uitgawe genoem. Dit is die oudste…