Kyk hier watter Mitchum-produkte velirritasie kan veroorsaak
SUID-AFRIKA. – Mitchum Suid-Afrika het bevestig dat sommige verbruikers velirritasie ondervind het ná die gebruik van sekere lotte van Mitchum 48-uur 100 ml roll-on,…
Gesondheidsnuus, welstand en praktiese gesondheidsinligting.
SUID-AFRIKA. – Mitchum Suid-Afrika het bevestig dat sommige verbruikers velirritasie ondervind het ná die gebruik van sekere lotte van Mitchum 48-uur 100 ml roll-on,…
GAUTENG. – Sean Badenhorst (55) ‘n Johannesburgse fietsryer, wat homself as fiks met ‘n gesonde leefstyl beskryf, het Saterdag, net ná afloop van sy…
GAUTENG. – ‘n Gr. 9-meisie van Hoërskool Davey in Daveyton, Ekurhuleni, het glo Dinsdag selfdood gepleeg. Steve Mabona, GDO-woordvoerder sê die polisie ondersoek steeds…
Dis bekend dat fetale alkoholspektrumversteuring (FASV) by kinders veroorsaak word deur ma’s wat tydens hul swangerskap gedrink het. ʼn Nuwe internasionale studie, waaraan navorsers…
GAUTENG. – Dr. Aaron Motsoaledi, die minister van gesondheid, het ’n suksesvolle oogoperasie by die St. John-oogkliniek in Chris Hani Baragwanath-hospitaal, Soweto, ondergaan. Die…
OOS-KAAP. – Meer as 300 meisies tussen die ouderdom van 10 en 14 het sedert April 2025 in die Oos-Kaap geboorte gegee. Verskeie kriminele…
REPUBLIEK DIE KONGO. – Die gesondheidsministerie van die Republiek die Kongo het gister ’n nuwe uitbraak van Ebola in die Kasai-provinsie verklaar. Lees ook:…
WES-KAAP. – ’n Navorsingspan van Universiteit Stellenbosch het vir die eerste keer bewyse gevind van ’n skaars klas fenoliese verbindings, bekend as flavoalkaloïede, in…
WES-KAAP. – Chirurge van Tygerberg-hospitaal het Suid-Afrika se eerste robotiese nierskenkeroperasie (skenker-nefrektomie) suksesvol uitgevoer. Die nier van ’n 45-jarige ma is met robottegnologie verwyder…
VRYSTAAT. – Tussen 2021 en 2025 het 29 polisiebeamptes in dié provinsie hulle eie lewens geneem. Hierdie syfer is deur Jabu Mbalula, LUR vir…