Goedvoelstorie: Susters vertel oor dubbele mastektomie ná borskankergeen bevestig is
Marisa Combrink en Ronelle de Vries, susters, van wie een in Gauteng en een in die Wes-Kaap woon, deel hulle persoonlike verhaal oor hoe…
Gesondheidsnuus, welstand en praktiese gesondheidsinligting.
Marisa Combrink en Ronelle de Vries, susters, van wie een in Gauteng en een in die Wes-Kaap woon, deel hulle persoonlike verhaal oor hoe…
GAUTENG. – Luidens ‘n verklaring wat Donderdag deur die departement van gesondheid uitgereik is, het die Thembisa- provinsiale tersiêre hospitaal se geestesgesondheidsorg aansienlik verbeter…
Mari-Alena Potgieter (23) se familie hou ondanks ontnugterende mediese nuus dat sy slegs nog ‘n paar dae oor het om te leef aan hoop…
REPUBLIEK DIE KONGO. – Die WGO het gister gesê 31 mense is in die Republiek die Kongo aan Ebola oorlede. Lees ook: Nuwe Ebola-uitbraak…
GAUTENG. – Die Gautengse departement van gesondheid het sy pogings met vroeë opsporing en intervensieprogramme verskerp om ernstige akute wanvoeding (EAW) onder kinders te…
WES-KAAP. – Dr. Robyn Adams van die departement verloskunde en ginekologie aan die Universiteit Stellenbosch (US) is tydens Servikale Kankerbewustheidsmaand as Suid-Afrika se ambassadeur…
GAUTENG. – Volgens Leanne de Jager, DA-woordvoerder vir omgewing, bly die gesondheid van inwoners in gevaar omdat die Gautengse departement van omgewing na bewering…
GENÉVE, SWITSERLAND. – Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) het bevestig dat sekere medisyne wat aanvanklik vir diabetes ontwikkel is, toenemend oorweeg word vir gebruik in die…
SUID-AFRIKA. – Mitchum Suid-Afrika het bevestig dat sommige verbruikers velirritasie ondervind het ná die gebruik van sekere lotte van Mitchum 48-uur 100 ml roll-on,…
GAUTENG. – Sean Badenhorst (55) ‘n Johannesburgse fietsryer, wat homself as fiks met ‘n gesonde leefstyl beskryf, het Saterdag, net ná afloop van sy…