Wees op die uitkyk vir ‘n leeu in Oakdene
Die DBV sê hulle het verskeie oproepe in dié verband ontvang, maar het ten spyte van soektogte nog nie 'n leeu opgespoor nie.
Die DBV sê hulle het verskeie oproepe in dié verband ontvang, maar het ten spyte van soektogte nog nie 'n leeu opgespoor nie.
LEES OOK: Twee kinders van Soweto sterf nadat hulle na bewering koekies eet Vier mans wat daarvan aangekla word dat hulle ‘n Kaapse pelsrob…
Twee seuns het in die Natures Valley-strandmeer verdrink.
'n Vissersboot, die Azonto, het vangoogend in St. Lucia in die see omgeslaan, waarna al die vissermanne gered kon word.
In hierdie stadium is daar geen berigte van verdere ernstige beserings of eiendomsverlies nie.
Die slang was reeds 'n paar dae in die huis teenwoordig.
‘n Dieretuin in die ooste van China ontken bewerings dat sommige van hulle bere mense in kostuums is. Die aantygings het begin nadat ‘…
Die uitslae is nóg meer kommerwekkend omdat soveel mense in Suid-Afrika daagliks water uit die Vaalrivier gebruik en daarom moet dit beter gemoniteer word.
Die verdagte is na 'n besigheidsinbraak by North West Parks Boards vasgetrek.
Dieretuinwerkers sê die baba, 'n mannetjie wat nog nie 'n naam het nie, is deel van 'n teelskema om die bedreigde spesie te beskerm.