Landbouminister vergader oor bek-en-klouseer
Willie Aucamp, landbouminister, sal Donderdag die media inlig nadat hy met organisasies vergader het wat regstappe teen die departement van landbou ingestel het oor…
Landbounuus, boerdery, landboubeleid en nuus uit die landbousektor.
Willie Aucamp, landbouminister, sal Donderdag die media inlig nadat hy met organisasies vergader het wat regstappe teen die departement van landbou ingestel het oor…
John Steenhuisen, die minister van landbou, het nuwe nasionale beheermaatreëls vir bek-en-klouseer goedgekeur wat ’n enkele, wetenskaplik-gebaseerde stelsel skep vir die hantering van uitbrake…
Die NSPCA het hom formeel verset teen die regering se konsepregulasies vir die uitvoer van lewende diere per see.
AfriForum het ’n skokonthulling gemaak aangaande skade wat die landboubedryf die afgelope boekjaar gely het. Luidens ’n verslag deur AfriForum het die landboubedryf in…
’n Uitspraak van die Pretoria-hooggeregshof word as ’n groot oorwinning vir Suid-Afrikaanse boere beskou, nadat die hof gister beslis het dat veeboere voortaan self…
Voedsel-inflasie in Suid-Afrika het tot sy laagste vlak in 14 maande gedaal, wat verligting vir verbruikers bring, maar stygende brandstofkoste plaas toenemende druk op…
ZIMBABWE. – Altesame 67 plase wat in 2000 onder die destydse pres. Robert Mugabe van wit boere onteien is, gaan aan eienaars in vier…
VRYSTAAT. – Die polisie se Veediefstal- en Bedreigde Spesies-eenheid het sy kommer uitgespreek oor die toename in onwettige jag met honde. Dit word dikwels…
John Steenhuisen, die minister van landbou, het aangekondig dat ’n eerste besending van twee miljoen entstofdosisse teen bek-en-klouseer van Turkye af in Suid-Afrika aangekom…
KWAZULU-NATAL. – Ses verdagtes is in Umhlali in hegtenis geneem in verband met’n reeks beweerde ernstige misdade. Aman Giyanshwar Roopsingh, ’n suikerrietboer, het na…