Landbouminister stel nuwe lid in bek-en-klouseer-taakspan aan
John Steenhuisen, landbouminister, het dr. Gary Bauer aangestel om die wildbedryf op die ministeriële taakspan vir bek-en-klouseer (BEK) te verteenwoordig. Die Suid-Afrikaanse Veterinêre Vereniging…