Reeks gewelddadige aanvalle, moord op boer – 6 verdagtes in hegtenis
KWAZULU-NATAL. – Ses verdagtes is in Umhlali in hegtenis geneem in verband met’n reeks beweerde ernstige misdade. Aman Giyanshwar Roopsingh, ’n suikerrietboer, het na…
Landbounuus, boerdery, landboubeleid en nuus uit die landbousektor.
KWAZULU-NATAL. – Ses verdagtes is in Umhlali in hegtenis geneem in verband met’n reeks beweerde ernstige misdade. Aman Giyanshwar Roopsingh, ’n suikerrietboer, het na…
WES-KAAP. – Die VF Plus in die Tuinroete het die departement van landelike ontwikkeling en grondhervorming versoek om meer deursigtig te wees oor die…
GAUTENG. – John Steenhuisen, die minister van landbou, het planne aangekondig om landwyd ’n konsep- roetine-inentingskema teen bek-en-klouseer in te stel. Belanghebbendes het sewe…
GAUTENG. – Die departement van landbou het ’n waarskuwing uitgereik oor die verdere verspreiding van Goss-verwelkingsiekte in Suid-Afrika, ’n ernstige bakteriese siekte wat mieliegewasse…
AfriForum sê die nasionale landelike veiligheidstrategie (NLVS) is ’n goeie begin om plaasaanvalle en -moorde te bekamp, maar waarsku dat dit slegs effektief sal…
LIMPOPO. – Die polisie is steeds op soek na ‘n verdagte nadat ’n poging tot ‘n huisroof op ‘n plaas vroeg verlede Maandag in…
Die SA-regering sê die land het genoeg brandstof en dat toevoer stabiel bly ondanks internasionale spanning. Owerhede werk saam met die bedryf om die…
Suid-Afrika se landbousektor verkeer onder toenemende druk weens die uitbreking van bek-en-klouseer, stygende insetkoste en onduidelike regulasies wat boere, veral in die suiwelbedryf, swaar…
Die eerste besending hoë-potensie entstofdosisse vir bek-en-klouseer (BEK) het by die O.R. Tambo Internasionale Lughawe aangekom. Die minister van landbou, John Steenhuisen, het die…
Op 2 Februarie 1659 het Jan van Riebeeck in sy dagboek geskryf: “Vandag, prys God, was wyn vir die eerste keer gepars uit die…