Korrektiewe dienste sê Stad Tshwane moet verskoning vra oor bewerings van wanbetaling
GAUTENG. – Die departement van korrektiewe dienste (DKD) het Donderdag bewerings van waninligting veroordeel, nadat die Stad Tshwane elektrisiteit by die departement se hoofkantoorgebou…