Interpol-vlugteling wat hom ‘voordoen as prokureur’ verskyn in Paarl-landdroshof
Hy het onder 'n Interpol rooi kennisgewing in die Paarl-landdroshof verskyn.
Nasionale nuus en belangrike ontwikkelings uit Suid-Afrika.
Hy het onder 'n Interpol rooi kennisgewing in die Paarl-landdroshof verskyn.
Polisielede het teruggeskiet en die verdagtes is noodlottig gewond.
Die verdagtes al onderskeidelik Maandag in die Paarl- en Laaiplek-landdroshowe verskyn.
Ouers en kleuters is gevra om soos "bikers" aan te trek en speelgoed-motorfietse skool toe te bring.
Wilders wou met haar dogter vertrek, maar haar ma het haar glo verhoed.
Dit is belangrik om gesprekke met kinders te hê.
Die vier verdagtes sal na verwagting Maandag 5 Junie 2023 in die Wynberg-landdroshof verskyn.
Sy het gaan stap, waarna sy nie weer huis toe gekeer het nie.
'n Arrestasiebevel en uitleweringskennisgewing is in 2022 deur die Paarl-landdroshof gemagtig.
Inwoners kon die bestuurder veilig uit die motor uit die swembad haal.