Soldariteit sê: Maatskappye het nie die reg om onreg te gehoorsaam
Solidariteit het vandag aan minstens 2 000 van Suid-Afrika se groot maatskappye geskryf en hulle gevra om protes teen die regering se nuutste raswette…
Nasionale nuus en belangrike ontwikkelings uit Suid-Afrika.
Solidariteit het vandag aan minstens 2 000 van Suid-Afrika se groot maatskappye geskryf en hulle gevra om protes teen die regering se nuutste raswette…
Bongo se lewelose liggaam vol bloed is gevind.
Die Rusa-lid het 'n besering aan sy skouer opgedoen. Weens sy besering kon hy nie uit die gat klim nie.
'n Grys Chevrolet Aveo het glo teen 'n hoë snelheid in die twee stilstaande voertuie vasgery.
Eskom het beurtkrag tot verdere kennisgewing opgeskort.
Die vermiste man is deur seestrome meegesleur en het onder die water verdwyn.
Juanita Grobbelaar het 'n video-opname op haar Facebook-blad gedeel.
Hy is met aankoms by die hospitaal dood verklaar.
Hy het egter reeds aan die tou gehang, besig om te versmoor.
Met aankoms by die hospitaal is hulle na die ongevalle-afdeling geneem, maar beide het hul lewens verloor.