‘Probleem met kolon’ toe ‘n babaseun
En net daar vang die trotse ouma toe haar heel eerste verrassing van 'n kleinkind.
Nasionale nuus en belangrike ontwikkelings uit Suid-Afrika.
En net daar vang die trotse ouma toe haar heel eerste verrassing van 'n kleinkind.
Nchabeleng Charles Masebe (62), die eienaar van die honde is vir strafbare manslag in hegtenis geneem.
Brando was geklee in 'n geel T-hemp en swart denim en Fernando in 'n grys baadjie en denim.
Sy was geklee in 'n wit kortbroek, wit bandana om haar nek, swart plakkies en het 'n pienk rugsak gedra.
Op die plek waar sy die bus moes haal, ontmoet Maileene 'n mede-student, Marcéll Beukman, ook op pad na die polisie se opleidingsakademie in…
Logan plaas klem op die feit dat hy slegs 'n normale persoon is wat ongemaklik is met al die aandag wat hom omkrap.
Janusz Walus, wat die SAKP-leier Chris Hani in 1993 vermoor het, is na byna 30 jaar agter tralies op streng paroolvoorwaardes uit die tronk…
'n Uitsmyter by die deur het Thabiso glo voorgekeer en gesê dat hy nie op die perseel toegelaat kan word indien hy nie deur…
Polisie ondersoek twee moorde en verskeie sake van poging tot moord.