Mosie van wantroue teen Phalatse teruggetrek
Phalatse het gesê Makhubele het die kennisgewing teruggetrek op grond daarvan dat die mosie ontoelaatbaar is.
Nasionale nuus en belangrike ontwikkelings uit Suid-Afrika.
Phalatse het gesê Makhubele het die kennisgewing teruggetrek op grond daarvan dat die mosie ontoelaatbaar is.
Die hele land is geruk na die gru-ongeluk waarin drie jongmense, Janke Coetzer (19), haar vriendin Odine Swanepoel, en Janke se jonger sussie, Lize…
'n Persoon wat gister verstik het, is gered toe omstanders KPR toegepas het.
'n Bakkie wat skoolkinders vervoer, het vanoggend beheer verloor en gerol.
Brendan Peyper bedank almal vir hulp nadat sy bakkie gesteel is.
Die vraag is hoeveel sterftes nodig is om die owerheid te oortuig.
Twee kinders en vier volwassenes is Saterdagoggend om ongeveer 04:50 in ‘n ongeluk op die R60-pad naby Mouershoogte tussen Worcester en Robertson, Wes-Kaap, in…
‘n Man (28) is tans in polisieaanhouding vir die vermeende moord op sy 71-jarige pa. Kol. Priscilla Naidu, polisiewoordvoerder, sê die 28-jarige seun van…
‘n Man het Sondagaand ‘n vrou en daarna homself in die parkeerarea by die Gateway Theatre of Shopping, ‘n bekende winkelsentrum in Durban, doodgeskiet.…