12 polisiebeamptes in noodlottige N1-ongeluk beseer
LIMPOPO. – 12 polisiebeamptes is beseer en ’n onbekende motoris is dood nadat ’n polisie-minibus en ’n sedan Vrydagaand op die N1 naby die…
LIMPOPO. – 12 polisiebeamptes is beseer en ’n onbekende motoris is dood nadat ’n polisie-minibus en ’n sedan Vrydagaand op die N1 naby die…
MACHU PICCHU. – ‘n Kondukteur van ‘n toeristetrein is gister oorlede en minstens 40 passasiers is beseer nadat twee treine kop aan kop naby…
NEW JERSEY, VSA. – Die tweede vlieënier in Sondag se botsing tussen twee helikopters in Hammonton, New Jersey, is gister oorlede. Lees ook: Vlieënier…
NEW JERSEY, VSA. – Een persoon is dood en een is krities beseer nadat twee helikopters gister in Hammonton, New Jersey, gebots het. Lees…
MEXICO. – 13 mense is gister oorlede en 98 is beseer nadat ‘n trein in die Oaxaca-distrik, Mexico, ontspoor het. Die trein was tussen…
WES-KAAP. – Nicky Whyte, haar eggenoot en haar ma, is op 18 Desember in ’n kop-aan-kop-botsing dood terwyl hulle onderweg was na Prince Albert…
MPUMALANGA. – Sewe mense is Saterdagoggend omstreeks 01:00 in ‘n kop-aan-kop-botsing tussen twee voertuie op die N4-tolpad tussen Machadodorp en Belfast dood. Nog een…
WES-KAAP. – Steve Lux Nortier (41) se troosdiens sal op 6 Januarie 2026 vanuit die NG Kerk Paarl-Vallei plaasvind. Nortier, gediagnoseer met Fase 4…
LIBIë. – Die weermaghoof van Libië is gister in ‘n vliegtuigongeluk in Turkye oorlede. Lees ook: Nog Epstein-dokumente vrygestel Genl. Mohammed Ali Ahmed al-Had…
HARTENBOS HEUWELS. – ‘n Waarskuwing is uitgereik vir padgebruikers om veilig te wees in die feesseisoen ná ‘n ongeluk op 20 Desember naby die…