13 leerders in ongeluk beseer
KWAZULU-NATAL. – Altesaam 13 skoolleerders is gister beseer toe hulle vervoer in ‘n muur en boom in die Bluff, suid van Durban, vasgery het.…
KWAZULU-NATAL. – Altesaam 13 skoolleerders is gister beseer toe hulle vervoer in ‘n muur en boom in die Bluff, suid van Durban, vasgery het.…
Foto: Departement van Vervoer MPUMALANGA. – Ses leerders het gesterf toe hulle skoolbus Woensdagmiddag met ‘n trein op die R104 tussen Wonderfontein en Arnot…
KWAZULU-NATAL. – Die bestuurder van ‘n voertuig het Dinsdagaand beserings opgedoen toe sy Toyota Fortuner deur ‘n muur in Umhlanga gebars het. KZN VIP…
Lees ook: Branderplankryer se been beland op strand na haaiaanval AUSTRALIЁ. – Die been van die Australiese branderplankryer wat deur ’n haai afgebyt is,…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Tweejarige kind het Sondagmiddag gesterf nadat ‘n bakkie met nege passasiers net voor Mooirivier op die N3-Hoofweg gerol het. Midlands EMS…
WES-KAAP. – Ethan Bakkes, ‘n gr. 10-leerder van Worcester Gimnasium, en sy ma het Saterdagmiddag in ‘n motorongeluk gesterf. Volgens ‘n plasing op die…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Insleepdiensoperateur het net na middernag in vlamme gesterf toe hy ‘n meganies gebreekte vragmotor op die R102 naby die Woodview-begraafplaas wou…
Lees ook: Vliegtuigongeluk in Nepal eis vyf KATMANDOE, NEPAL. – 18 uit 19 mense is oorlede na ‘n vliegtuig vanoggend tydens opstyging van die…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Konstruksiewerker het kort gelede in Dublynrylaan in Morningside, Durban, gesterf toe hy van ‘n struktuur geval het. KZNVIP Medics is na…