DA eis ‘watergeregtigheid’ vir Kimberley
Rdl. Fourie en rdl. Whittaker het gesê: "Sol Plaatje is dalk nie ernstig oor hul pligte ingevolge die Wet op Waterdienste en die Nasionale…
Hof beslis TikTokker het ‘geteister’ en moet skadelike video’s van platform verwyder
Vandag se beslissing hou in dat die tussentydse beskermingsbevel, wat op 23 Oktober 2023 uitgereik is, ’n finale bevel van die hof gemaak is.
NWU-student aangekla van haatspraak, AfriForum Jeug eis onttrekking van alle aanklagtes
AfriForum Jeug se regspan sal Christie tydens die verhoor bystaan en ook daarop aandring dat alle aanklagtes teen hom onttrek word.
Sol Plaatje onder skoot van nasionale tesourie
Die verslag wys op ʼn merkbare verswakking in munisipale dienslewering en die finansiële stand van Sol Plaatje.
DA marsjeer vir water op Kakamas
Watertekorte in Kai !Garib-munisipaliteit is niks nuuts nie.
‘Sol Plaatje nie ernstig oor riool nie’
Dit is byna ’n jaar nadat die DA voorheen uitgelig het dat die aanleg heeltemal vervalle is.
Verkiesingsdatum aangekondig: 29 Mei 2024
President Ramaphosa het burgers wat nog nie geregistreer het nie, aangemoedig om aanlyn te registreer.
Konstruksie van Ga-Segonyana-skole tot stilstand weens wanbetaling
Die projek het verder 'n begindatum van 15 Januarie 2023 met 'n verwagte voltooiingsdatum geskeduleer vir 8 Julie 2024.
Noord-Kaap se geweld eis meer SAPD-beamptes
Inwoners van die Noord-Kaap is nie meer veilig onder die ANC-bewind nie.