Buitelandse sake-eienaars bots met inwoners van Vereeniging
VEREENIGING. – Die polisie moes Vrydag 24 Julie 2026 ingryp nadat ‘n groep Suid-Afrikaners en buitelandse sake-eienaars in Vereeniging in die Vaal gebots het.…
Politieke nuus, beleid en belangrike politieke ontwikkelings.
VEREENIGING. – Die polisie moes Vrydag 24 Julie 2026 ingryp nadat ‘n groep Suid-Afrikaners en buitelandse sake-eienaars in Vereeniging in die Vaal gebots het.…
WES-KAAP. – Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het president Cyril Ramaphosa se dringende aansoek toegestaan, om die parlementêre afsettingsproses ingevolge Artikel 89 tydelik op te skort.…
Kyk hier hoe die geld bestee is en wie waarvoor betaal het. Gayton McKenzie, die minister van sport, kuns en kultuur, het verduidelik hoe…
Die DA sê hy gaan wysigings aan die elektrisiteitsreguleringswet voorstel om te verhoed dat die nasionale energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) weer kostesfoute met elektrisiteitstariewe…
GAUTENG. – Die DA het ‘n aansoek by die Gauteng-hooggeregshof ingedien om die Stad Tshwane se besluit om Eugene Modise slegs ‘n boete op…
Suid-Afrikaners wat probeer om ‘n hommeltuig raak te gooi, af te skiet, die sein daarvan te versteur of dit op enige ander manier onklaar…
Sakeliga het beswaar gemaak teen die Nasionale Tesourie se voorgestelde regulasies oor die bestuur van kapitaaluitvloei en waarsku dat dit die staat veel groter…
OOS-KAAP. – Die DA het xenofobiese, Islamofobiese en rassistiese aanvalle op Yusuf Cassim, sy provinsiale voorsitter, veroordeel nadat hy as adjunkminister van hoër onderwys…
Geordin Hill-Lewis, die federale leier van die DA, het Donderdag in ‘n toespraak in Sandton ‘n openlike gesprek oor die land se politiek met…
Die tweede fase van die Aarto-stelsel het op 1 Julie 2026 soos beplan in werking getree nadat ‘n dringende hofaansoek om die proses te…