Partye stem saam: Maatskaplike toelae van R350 is te min
Verskeie groepe, waaronder politieke partye, gemeenskapsorganisasies en vakbonde, het bedrae tussen R650 tot R1 400 vir die maatskaplike inkomste-toelae voorgestel.
Politieke nuus, beleid en belangrike politieke ontwikkelings.
Verskeie groepe, waaronder politieke partye, gemeenskapsorganisasies en vakbonde, het bedrae tussen R650 tot R1 400 vir die maatskaplike inkomste-toelae voorgestel.
Hy het gesê hy wil meer tyd hê om met die speaker te praat.
GAUTENG. – ’n Volbank regters het Vrydag in die Noord-Gautengse Hooggeregshof beslis dat die instelling van beurtkrag ongrondwetlik is. Daar is beslis dat Eskom,…
Dr. Ntombifikile Mtshali, voorsitter van die Shout it out – organisasie,sê dat die gedrag waaraan seuns blootgestel word, en die gesprekke wat ons met…
Moloto Mothapo, woordvoerder vir die parlement van Suid-Afrika, sê die veldtog duur tot 10 Desember.
Kiviet het gesê die wetsontwerp is anders as die Wysigingswet op Plaaslike Regering: Munisipale Stelsels wat verlede jaar deur Ramaphosa onderteken is.
Die DA, IFP, African Christian Democratic Party en Vryheid Front Plus het teen die mosie gestem.
Die voormalige president sê dit is pynlik duidelik dat Suid-Afrika swak vaar, wat probleme soos ongelykheid en uitsluiting vererger.
Nege van hulle, meestal senior personeel, is geskors met volle betaling en voordele, om enige invloed wat hulle op ander kan hê, tot die…
Teen vroegmiddag Sondag het meer as 600 000 mense reeds geregistreer.