Sorg dat jy die Paasnaweek wettig op die pad is
Motoriste wat oor die Paasnaweek op die pad gaan wees, word aangeraai om betyds seker te maak dat hul voertuiglisensieskyfies en bestuurslisensiekaarte geldig is.…
Politieke nuus, beleid en belangrike politieke ontwikkelings.
Motoriste wat oor die Paasnaweek op die pad gaan wees, word aangeraai om betyds seker te maak dat hul voertuiglisensieskyfies en bestuurslisensiekaarte geldig is.…
Suid-Afrikaners wat tans in die Midde-Ooste is, word aangeraai om in geval van nood direk hul plaaslike ambassade of konsulaat te kontak. Volgens die…
INTERNASIONAAL. – Die Taliban-regering in Afghanistan het ’n streng nuwe bevel uitgereik wat bepaal dat sodomie met die dood gestraf kan word. Die bevel…
Dean Macpherson, die minister van openbare werke en infrastruktuur, het ‘n regstelling deur City Press verwelkom nadat die publikasie ’n berig gewysig het oor…
Geordin Hill-Lewis, die burgemeester van Kaapstad, het vanoggend tydens ‘n lewendige onderhoud op sy Facebook-blad bekend gemaak dat hy hom beskikbaar stel om verkies…
INTERNASIONAAL. – Die Oekraïense president, Wolodimir Zelenski, het beklemtoon dat sy land geveg het om sy onafhanklikheid te behou en ’n “sterk, waardige en…
AfriForum het ’n dagvaarding aan president Cyril Ramaphosa en die minister van gesondheid, dr. Aaron Motsoaledi, beteken as deel van sy hofstryd teen die…
MPUMALANGA. – 537 vuurwapens, asook ammunisie wat op ‘n kleinhoewe gestoor was, is tydens inspeksies ingevolge die vuurwapenbeheerwet deur die polisie in beslag geneem.…
KWAZULU-NATAL. – Die polisie in dié provinsie sê daar word sterk aanstoot geneem oor wat beskryf word as Calvin Mojalefa Mandlakapheli Mathibeli, van Calvin…
President Cyril Ramaphosa het in sy jongste staatsrede belowe dat die regering sy fokus sal verskerp op kwessies wat Suid-Afrikaners se sak direk raak…