ActionSA verkla DA-lede oor beweerde onverklaarde betalings
ActionSA het klagtes by die openbare beskermer en die parlement se etiekkomitee ingedien oor bewerings dat senior DA-lede moontlik bykomende betalings van hul party…
Politieke nuus, beleid en belangrike politieke ontwikkelings.
ActionSA het klagtes by die openbare beskermer en die parlement se etiekkomitee ingedien oor bewerings dat senior DA-lede moontlik bykomende betalings van hul party…
GAUTENG. – Gauteng-motoriste word gewaarsku dat hulle boetes van tot R4 000 kan kry, indien hulle met onpadwaardige voertuie op die pad ry, veral…
AfriForum het ’n Paia-aansoek ingedien om meer inligting te bekom oor Suid-Afrika se strategiese brandstofreserwes te midde van ’n toenemende wêreldwye energiekrisis. Met ‘n…
WES-KAAP. – Mosselbaai bly ‘n gewilde bestemming vir hommeltuie-entoesiaste, maar inwoners word herinner dat die gebruik daarvan aan streng reëls onderworpe is. Die Mosselbaai-munisipaliteit…
Die Demokratiese Alliansie het ‘n beroep op Gwede Mantashe, die minister van minerale en petroleumhulpbronne, gedoen om die stand van Suid-Afrika se brandstofreserwes bekend…
Die Vryheidsfront Plus sê vyf sleutelvoorwaardes wat deur die VSA gestel is, lê volgens hulle aan die kern van spanning oor handelsbetrekkinge met Suid-Afrika.…
Die internasionale energieagentskap (IEA) oorweeg om noodolievoorraad vry te stel om die mark te stabiliseer as gevolg van die voortgesette konflik in die Midde-Ooste.…
Die onafhanklike verkiesingskommissie (OVK) waarsku Suid-Afrikaners om bedag te wees op vals nuus en bedrogpogings in die voorbereidings vir die volgende plaaslike regeringsverkiesing. Luidens…
Die Congress of the People (Cope) het die afsterwe van sy leier, Mosiuoa Gerard Patrick Lekota (77), vroeër vandag (Woensdag) ná siekte bekend gemaak.…
Motoriste wat oor die Paasnaweek op die pad gaan wees, word aangeraai om betyds seker te maak dat hul voertuiglisensieskyfies en bestuurslisensiekaarte geldig is.…