Verdagtes tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir moord op sakeman
MOGWASE. – Die verdagtes Sibongiseni Ngubane (33) en Thabani Gwala (30) wat die sakeman Ben Gumbi op 23 Augustus 2023 buite ‘n koffiewinkel doodgeskiet…
MOGWASE. – Die verdagtes Sibongiseni Ngubane (33) en Thabani Gwala (30) wat die sakeman Ben Gumbi op 23 Augustus 2023 buite ‘n koffiewinkel doodgeskiet…
VSA. – Die Amerikaanse hoogste hof het Ghislaine Maxwell se appèlaansoek verwerp. Lees ook: Standbeeld van Donald Trump en Jeffrey Epstein maak weer verskyning…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid sê die nasionale vervolgingsgesag (NVG) se besluit om nie vir Fikile Mbalula, die ANC se sekretaris-generaal, vir korrupsie te vervolg nie,…
GAUTENG. – Die konstitusionele hof het Vrydag ’n eenparige uitspraak gelewer waarin dit dele van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes (BCEA) en die Werkloosheidsversekeringswet…
OOS-KAAP. – Julius Malema en sy lyfwag, Adriaan Snyman, is vandag in die Oos-Londen-landdroshof vir die beslissing in die vuurwapensaak wat teen hulle gebring…
Wanneer ’n geliefde sterf, is dit moeilik om aan administrasie te dink. Tog is daar sekere dokumente wat benodig word na iemand se dood…
KWAZULU-NATAL. – Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) het bevestig dat die geregtelike doodsondersoek na die verdwyning en dood van Oupa Ronald Madondo afgehandel is. Hy…
GAUTENG. – Die departement van maatskaplike ontwikkeling in Gauteng het diegene wat betrokke is by die praktyk van bababokse, gewaarsku dat hulle aanspreeklik gehou…
MPUMALANGA. – Die ouers van ‘n 30 maande oue seuntjie wat gedurende 2019 deur ‘n luiperd in die Krugerwildtuin doodgemaak is, is deur die…
BLOEMFONTEIN. – Die saak teen Thabo Bester, Nandipha Magudumana en hulle medebeskuldigdes is tot Desember uitgestel. Lees ook: Thabo Bester en medebeskuldigdes vandag weer…