De Beers wil produksie by Venetia-myn vir 2 jaar opskort
LIMPOPO. – De Beers het aangekondig dat produksie by sy Venetia-diamantmyn in Limpopo vir die volgende twee jaar opgeskort gaan word, weens die aanhoudende…
Ekonomiese nuus, beleid, markte en ekonomiese ontwikkelings.
LIMPOPO. – De Beers het aangekondig dat produksie by sy Venetia-diamantmyn in Limpopo vir die volgende twee jaar opgeskort gaan word, weens die aanhoudende…
ActionSA sê die departement van sport, kuns en kultuur het bykans R31 miljoen bestee aan sy afvaardiging en verwante programme tydens 2026 se Fifa-Wêreldbekersokkertoernooi.…
Verbruikers kan moontlik uitsien na ekonomiese verligting namate laer brandstofpryse help om inflasie af te dwing. Volgens ekonomiese bronne kan hierdie “driedubbele verligting” die…
Nadat verskeie Afrikaners hul werk bedank en al hul besittings verkoop het om as vlugtelinge na die VSA te verhuis, is hulle deur die…
Sakeliga het beswaar gemaak teen die Nasionale Tesourie se voorgestelde regulasies oor die bestuur van kapitaaluitvloei en waarsku dat dit die staat veel groter…
WASHINGTON. – Die Amerikaanse president, Donald Trump, het Woensdag sy verdienste van sowat US$1,2 miljard uit sy familie se kriptogeldeenheid-bedrywighede verlede jaar verdedig en…
Gwede Mantashe, die minister van minerale en petroleumhulpbronne, het aangekondig dat brandstofpryse vanaf 1 Julie op grond van plaaslike en internasionale ekonomiese faktore aangepas…
WES-KAAP. – Moet jy by ‘n werksonderhoud uitkom, maar het net nie die geld daarvoor nie? Die Wes-Kaap het ‘n program bekend gestel wat…
Suid-Afrika se ekonomie het in die eerste kwartaal van 2026 met 0,5% kwartaal-tot-kwartaal gegroei. Dit is effens hoër as die 0,4% groei wat in…
KALIFORNIë. – Die tegnologiereus Apple se aandele het Donderdag 25 Junie skerp gedaal. Dit volg nadat die maatskappy pryse van sy kenmerkende produkte verhoog…