Nuwe BKS-beheermaatreëls goedgekeur
John Steenhuisen, die minister van landbou, het nuwe nasionale beheermaatreëls vir bek-en-klouseer goedgekeur wat ’n enkele, wetenskaplik-gebaseerde stelsel skep vir die hantering van uitbrake…
Ekonomiese nuus, beleid, markte en ekonomiese ontwikkelings.
John Steenhuisen, die minister van landbou, het nuwe nasionale beheermaatreëls vir bek-en-klouseer goedgekeur wat ’n enkele, wetenskaplik-gebaseerde stelsel skep vir die hantering van uitbrake…
GAUTENG. – AfriForum was gister in die Johannesburg-hooggeregshof om die Johannesburgse metro se omstrede 65,6%-verhoging in die wateraanvraagbestuursheffing te beveg. Die organisasie se dringende…
Ná maande van skerp prysstygings kan motoriste moontlik in Julie eindelik ‘n mate van verligting by die petrolpompe kry. Dit volg op ‘n skerp…
Verbruikersinflasie het vanaf 4,0% in April tot 4,5% in Mei gestyg, hoofsaaklik weens hoër brandstofpryse. Ten spyte hiervan het kosinflasie verder tot 1,9% gedaal,…
Die Suid-Afrikaanse nasionale taxiraad (Santaco) het ’n sterk beroep gedoen op wettige immigrasiehervorming, ná toenemende openbare debat en beplande betogings. Dit gaan oor die…
NEW YORK – Die Suid-Afrikaans gebore Elon Musk het geskiedenis gemaak en die finansiële wêreld onherroeplik verander. Hy is nou die wêreld se eerste…
Suid-Afrika se ekonomie het in die eerste drie maande van 2026 met 0,5% gegroei en hou daarmee ’n sesde kwartaal van aaneenlopende groei vol.…
WES-KAAP. – Die DA sê interregeringsamewerking is noodsaaklik vir die R17,4 miljard-projek vir die suksesvolle uitbreiding van Kaapstad Internasionale Lughawe. Noko Masipa, DA-woordvoerder oor…
Die minister van minerale en petroleumhulpbronne, Gwede Mantashe, het die nuwe brandstofpryse aangekondig wat Woensdag in werking tree. Die petrolprys styg met R1.43 per…
Suid-Afrikaners kan verwag om binnekort meer vir petrol te betaal, terwyl die prys van diesel skerp kan daal. Die prys van petrol en diesel…