Meer as 1 200 besighede het die afgelope jaar in SA gesluit
James Vos, burgemeesterslid vir ekonomiese groei by die Stad Kaapstad, sê die stad se werkloosheidsyfer het afgeneem.
Ekonomiese nuus, beleid, markte en ekonomiese ontwikkelings.
James Vos, burgemeesterslid vir ekonomiese groei by die Stad Kaapstad, sê die stad se werkloosheidsyfer het afgeneem.
Investec se modellering van vyf hoofscenario's het 'n basislynaanname dat die geldeenheid geleidelik sal versterk.
Dit is moontlik dat die prys vir petrol sal daal met ongeveer R1.60 per liter.
LEES OOK: Eskom verklaar rekordverlies van R23,9 miljard President Cyril Ramaphosa het die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) en sy benadering tot monetêre beleid en inflasieteikens…
LEES OOK: Polisie en verkeersbeamptes boaan lys van Suid-Afrikaanse omgekooptes, bevind opname Die apteekgroep Dis-Chem het ‘n daling van 17% in wins vir die…
LEES OOK: Nasionale tesourie keur Eskom-skuldverligting vir 28 munisipaliteite goed Die aantal staatsamptenare wat meer as R1 miljoen per jaar verdien, het met 450%…
LEES OOK: Eskom verklaar rekordverlies van R23,9 miljard Die nasionale tesourie het die aansoek van 28 munisipaliteite vir Eskom-skuldverligting goedgekeur. Minister Enoch Godongwana het…
LEES OOK: NSFAS betaal glo 157 980 ‘spookstudente’ maandelikse toelaes KAAPSTAD. – Die minister van finansies, Enoch Godongwana, het Maandag die 2023-begrotingsraamwerk in die…
Daar word beweer dat die vier fintech-maatskappye wat aangestel is om die toelaes uit te betaal, slegs 390 000 studente betaal het sedert die…
Die syfer is twee keer groter as die vorige jaar, toe die kragvoorsiener 'n verlies van R11,9 miljard aangeteken het.