De Beers wil produksie by Venetia-myn vir 2 jaar opskort
LIMPOPO. – De Beers het aangekondig dat produksie by sy Venetia-diamantmyn in Limpopo vir die volgende twee jaar opgeskort gaan word, weens die aanhoudende…
Sakenuus, ekonomie, finansies en ondernemingsnuus.
LIMPOPO. – De Beers het aangekondig dat produksie by sy Venetia-diamantmyn in Limpopo vir die volgende twee jaar opgeskort gaan word, weens die aanhoudende…
WES-KAAP. – Yusuf Cassim, die adjunkminister van hoër onderwys en opleiding, het ingegryp om studente se klagtes oor die nasionale finansiële hulpskema vir studente…
ActionSA sê die departement van sport, kuns en kultuur het bykans R31 miljoen bestee aan sy afvaardiging en verwante programme tydens 2026 se Fifa-Wêreldbekersokkertoernooi.…
Verbruikers kan moontlik uitsien na ekonomiese verligting namate laer brandstofpryse help om inflasie af te dwing. Volgens ekonomiese bronne kan hierdie “driedubbele verligting” die…
Nadat verskeie Afrikaners hul werk bedank en al hul besittings verkoop het om as vlugtelinge na die VSA te verhuis, is hulle deur die…
PALM RIDGE. – Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) verwelkom die gevangenisstraf opgelê aan mnr. André Claude Dickoumba-De-Diguela. Lees ook: 6 individue in visier oor beweerde…
Remgro, die beleggingsmaatskappy onder voorsitterskap van Johann Rupert, het amptelik volle beheer oor Mediclinic se Suider-Afrikaanse bedrywighede verkry, nadat die mededingingstribunaal die transaksie goedgekeur…
Sakeliga het beswaar gemaak teen die Nasionale Tesourie se voorgestelde regulasies oor die bestuur van kapitaaluitvloei en waarsku dat dit die staat veel groter…
WASHINGTON. – Die Amerikaanse president, Donald Trump, het Woensdag sy verdienste van sowat US$1,2 miljard uit sy familie se kriptogeldeenheid-bedrywighede verlede jaar verdedig en…
Gwede Mantashe, die minister van minerale en petroleumhulpbronne, het aangekondig dat brandstofpryse vanaf 1 Julie op grond van plaaslike en internasionale ekonomiese faktore aangepas…