Standard Bank ondersoek data-voorval ná ongemagtigde toegang
Standard Bank sê hy ondersoek ’n data-voorval nadat daar ongemagtigde toegang tot sekere persoonlike inligting van kliënte was. Kliënte word versoek om waaksaam te…
Sakenuus, ekonomie, finansies en ondernemingsnuus.
Standard Bank sê hy ondersoek ’n data-voorval nadat daar ongemagtigde toegang tot sekere persoonlike inligting van kliënte was. Kliënte word versoek om waaksaam te…
BARCELONA. – President Cyril Ramaphosa is op ‘n ampsbesoek aan Spanje, waar hy deelneem aan die inisiatief genaamd Ter verdediging van Demokrasie (TVD) in…
Die SAID-kommissaris, Edward Kieswetter, is met ’n eredoktorsgraad in Besigheid- en Bestuurswetenskappe (Belasting) deur die Cape Peninsula University of Technology vereer. Lees ook: SAID…
Suid-Afrika se minister van menslike nedersettings, Thembi Simelane, het sterk gereageer op toenemende kritiek op die voorgestelde Ontruimingswetsontwerp. Volgens Simelane is die wetgewing daarop…
INTERNASIONAAL. – Iran se minister van buitelandse sake het aangekondig dat skepe vrylik deur die Straat van Hormoes sal kan beweeg vir die duur…
GAUTENG. – Die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (Sassa) verwelkom die uitspraak van die Konstitusionele Hof wat Cash Paymaster Services (CPS) gelas het om…
INTERNASIONAAL. – Die olieprys het skerp gedaal en aandelemarkte het gestyg nadat die VSA en Iran ooreengekom het op ’n voorwaardelike skietstilstand van twee…
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SARS) het tydens ‘n mediakonferensie hulle nuwe kommisaris, Ngobani Johnstone Makhubu, bekend gestel. Die mediakonferensie is deur die inkomstediens se huidige…
Werkloosheid is Suid-Afrika se grootste probleem en dra by tot die land se misdaadsyfer. Ralph Freese, lid van die Aspen Global Leadership Network en…
GAUTENG. – Tydelike verlaging van brandstofheffings is deur die ministers van finansies en ook minerale en petroleumhulpbronne aangekondig as maatreëls om die impak van…