Springbok-veteraan Duane Vermeulen tree uit
Mark Alexander, president van SA Rugby, het hulde gebring aan Vermeulen en het na hom verwys as ’n veteraan-Springbokspeler wat “een van die grootste…
Jongste sportnuus, uitslae, wedstryde en sportontwikkelings.
Mark Alexander, president van SA Rugby, het hulde gebring aan Vermeulen en het na hom verwys as ’n veteraan-Springbokspeler wat “een van die grootste…
Semenya het verlede maand aan Reuters gesê haar dae van deelname aan atletiek is waarskynlik verby, maar sy gaan steeds veg teen Wêreldatletiek se…
Hy het bygevoeg: “Dit was onprofessioneel van hulle. Hulle kon na ’n webtuiste gegaan het vir ’n Engelse woordeboek en die woord in Afrikaans…
Julius Malema soek 'n nuwe kleur, naam en embleem vir die nasionale rugbyspan.
Handré en Marise Pollard het hul swangerskap op Instagram aangekondig.
Die jong ondersteuner van 'n TikTok-video het sy held ontmoet.
Altesaam 21 mense is gisteraand beseer toe 'n balkon van 'n gebou in Kasteelstraat meegegee het.
Barnes is na die wedstryd baie gekritiseer en het glo selfs doodsdreigemente ontvang.
Westlife het 'n gedeelte van hul konsert in Springboktruie gedoen.
Die span sal 'n uur in die parlement deurbring voor hul verskyning later die oggend by die Kaapstadse stadsaal.