Delta-vliegtuig skeur stert van ander vliegtuig af in botsing by lughawe

Lees ook :

Delta-vliegtuig skeur stert van ander vliegtuig af tydens botsing by lughawe
Delta-vliegtuig skeur stert van ander vliegtuig af tydens botsing by lughawe fotokrediet: Canva

Lees ook: Boeing ontdek strukturele probleem met 777X-toetsvloot

ATLANTA, VSA. – ’n Delta-vliegtuig wat in Atlanta, VSA, besig was om op te styg, se vlerkpunt het nog ’n vliegtuig getref en die vliegtuig se stert afgeskeur.

Die vliegtuie het gebots by ’n  kruising tussen twee aanloopbane. Geen beserings is op die vliegtuie aangemeld nie. Die voorval word deur die Federale Lugvaartadministrasie ondersoek.

Bronne: The Independent, ABC News, New York Times

Lees ook: Boeing Starliner-ruimtevaarders keer terug Aarde toe met SpaceX-ruimtetuig

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief