DHS-sportdag

Lees ook :

Hoërskool Diamantveld hou op 8 en 9 Maart ‘n sportdag.

Die dag beloof om vol pret, plesier en goeie sport te wees. Daar sal 12 skole van regoor die land kom om deel te neem. Affies bring altesaam 28 seuns- en 19 meisiespanne.

Die netbal begin reeds om 07:00 en die eerste rugbywedstryd sal teen 08:00 afskop.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

2 Responses

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief