Brawe atlete kan vanaf 07:00 by die hoofingang van die Yonder Hartsfees inskryf vir die Colour Run. Kaartjies kos R60 vir volwassenes en R40 vir kinders en sluit die toegangsfooie tot die fees in. Skakel 053 110 0260 of besoek die webtuiste by https://yonderhartsfees.co.za/ vir meer inligting.
*ADVERTENSIE





