VSA. – Die Amerikaanse president Donald Trump het Kamala Harris se beskerming deur die Geheime Diens gekanselleer wat deur Joe Biden gereël is voor hy uitgetree het.
Lees ook: Europese leiers sê Poetin saboteer vredesamesprekings met groot lugaanval op Oekraïne
Harris was geregtig op ses maande se ekstra beskerming nadat sy haar pos as visepresident in Januarie verlaat het, maar Biden het dit met nog ’n jaar verleng.
Trump het egter vandeesweek haar beskerming opgeskort. Dis opgeskort slegs weke voor sy op ’n nasionale boektoer gaan om haar memoir 107 days te bemark.
Bronne: BBC, Daily Mail, CNN
Lees ook: Europese leiers sê Poetin saboteer vredesamesprekings met groot lugaanval op Oekraïne