Donderstorms en reën voorspel vir vandag

Lees ook :

Donderstorms en reën voorspel vir vandag fotokrediet: Canva

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën en donderstorms vir vandag voorspel. Reën sal moontlik oor die grootste deel van die land voorkom. ’n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms is vir die Noord-Wes, Gauteng en Vrystaat uitgereik.

Lees ook: Pakistanse militante kaap trein vol passasiers

Gauteng en die Wes-Kaap is met ’n geel vlak 4-kennisgewing teen erge wind gewaarsku, en die Wes-Kaap ook met ’n geel vlak 4-kennisgewing teen hoë deinings.

Motoriste word herinner om die weer dop te hou vir enige veranderinge.

Bronne: SAWD

Lees ook: Pakistanse militante kaap trein vol passasiers

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief