Drie buitelanders in hegtenis

Lees ook :

POSTMASBURG – Die polisie op Postmasburg het op 29 Februarie drie buitelanders vir dagga-handel in hegtenis geneem.

Kol. Dimakatso Mooi, polisiewoordvoerder, sê die polisie het ’n bedrag van R26 990 kontant in die besit van die drie verdagtes gevind. Dagga ter waarde van ongeveer R28 756 is gekonfiskeer.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief