Een dood en 13 beseer ná weerlig boogskutbaan in VSA tref

Lees ook :

Een dood en 13 beseer ná weerlig boogskutbaan tref in VSA fotokrediet: Canva

VSA. – Een persoon is dood en 13 beseer ná weerlig gisteraand ’n boogskutbaan in New Jersey getref het.

Lees ook: 14 vlugtelinge dood toe weerlig hulle tydens kerkdiens tref

’n 61-jarige man is dood ná die weerlig die baan getref het. Die polisiehoof Matthew Kunz het gesê toe owerhede op die toneel aankom, was daar reeds mense wat mediese hulp ontvang het.

Volgens owerhede het die beserings gewissel tussen brandwonde en klagtes van siek voel. Die kinders wat in die groep was, is ongedeerd.

Bronne: The Independent, NBC News, New York Times

Lees ook: 14 vlugtelinge dood toe weerlig hulle tydens kerkdiens tref

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief