Eerste vroulike hoofleier vir Sol-universiteit

KIMBERLEY – Die Sol Plaatje-universiteit het gister aangekondig die universiteit se 2019-2020 studenteraad het op 30 Junie vergader om ’n nuwe hoofleier te kies. Ntesang Makutu het deur die meerderheid stemme gewen en het haar plek as hoofleier op 1 Julie ingeneem. Sy is die eerste vroulike hoofleier sedert...

Foto: Ntesang Makutu (Sol Plaatje University)

KIMBERLEY – Die Sol Plaatje-universiteit het gister aangekondig die universiteit se 2019-2020 studenteraad het op 30 Junie vergader om ’n nuwe hoofleier te kies.

Ntesang Makutu het deur die meerderheid stemme gewen en het haar plek as hoofleier op 1 Julie ingeneem. Sy is die eerste vroulike hoofleier sedert die universiteit se bestaan.

“Ons wens mej. Makutu slegs sukses toe vir haar tyd as studenteraad-hoofleier,” het die universiteit op hulle Facebook-blad gesê.

https://www.facebook.com/649545415129577/posts/3126847640732663/

Laura Wolvaardt teken meeste punte sover by ODI aan vir Proteas

Vandag is Wêreldkunsdag

Kan jy die naam van Bernice se volgende enkelsnit raai?

Man van Kroonstad sedert fratsvloede vermis

Boulders Beach tweede beste strand ter wêreld

Man verdrink op Saldanhabaai

Dink mooi voordat jy ’n onderwyser word

Christine van OME! deel verlowingsvideo

Voetgangers sterf toe voertuig in hulle inploeg

KYK: Dirk van der Westhuizen se hartroerende besoek aan kankerpasiënt

AfriForum sal help met eerste dagvaardiging vir uitstaande e-tolgelde