Gaza-dodetal styg tot 34 568

Lees ook :

Gaza-dodetal styg tot 34 568
Gaza-dodetal styg tot 34 568 fotokrediet: Canva

Lees ook: Israel berei glo voor om Rafah in te val

GAZA. – Die dodetal in Gaza het tot 34 568 sedert 7 Oktober 2023 gestyg. Sowat 77 704 mense is beseer en nog 7 000 mense word vermis.

Dit volg na Hamas Israel op 7 Oktober aangeval het, 1 200 mense doodgemaak het en meer as 200 mense ontvoer het. Israel en Hamas is steeds besig met onderhandelings vir ‘n skietstilstand. Die Israeliese eerste minister, Benjamin Netanyahu, het gesê hy gaan Rafah inval “met of sonder ‘n ooreenkoms”.

Daar skuil tans 1.2 miljoen Palestynse burgers in Rafah, maar Netanyahu het gesê dit is nodig om Rafah in te val om ontslae te raak van Hamas.

Bronne: Outlook, MenaFN, Muslim mirror

Lees ook: Israel berei glo voor om Rafah in te val

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief