Lees ook: SA vra IGH om Israel te keer om Rafah verder in te val
GAZA. – Die gesondheidsministerie in Gaza het gesê minstens 28 576 mense in Palestina is nou in die voortslepende oorlog tussen Hamas en Israel dood, terwyl 68 291 gewond is.
Sowat 103 mense het in die laaste 24 uur omgekom. Talle is steeds vermis en onder puin begrawe.
Hamas het Israel op 7 Oktober ingeval en minstens 1 200 mense doodgemaak.
Bronne: ABNA24, India Times, Middle East Eye
Lees ook: SA vra IGH om Israel te keer om Rafah verder in te val





