Geel vlak 1-waarskuwing vir sterk wind vir Wes-Kaap en Oos-Kaap uitgereik

Lees ook :

Geel vlak 1-waarskuwing vir sterk wind vir Wes-Kaap en Oos-Kaap uitgereik fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 1-waarskuwing vir sterk wind vir vandag vir die kusgebied van die Wes-Kaap en Oos-Kaap uitgereik.

Lees ook: Tornado het Heilbron hierdie week getref

Sommige vervoerroetes en -dienste kan deur die wind en bome wat omval, geraak word. Voertuie met hoë sykante moet veral versigtig wees in die wind.

Mense en motoriste word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bron: SAWD

Lees ook: Tornado het Heilbron hierdie week getref

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief