Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag in Gauteng uitgereik

Lees ook :

Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag in Gauteng uitgereik fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir vandag vir donderstorms en moontlike oorstromings in Gauteng uitgereik.

Lees ook: Reën vir vandag voorspel

Limpopo en Mpumalanga is met ‘n geel vlak 1-kennisgewing oor donderstorms en moontlike oorstromings vir vandag gewaarsku.

Mense word herinner om lopende water en laagliggende brûe indien moontlik te vermy en om die weer vir enige verandering dop te hou.

Bronne: SAWD

Lees ook: Reën vir vandag voorspel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief