Gerugte oor koning Charles se dood is vals

Lees ook :

Gerugte oor koning Charles se dood is vals
Gerugte oor koning Charles se dood is vals fotokrediet: Canva

Lees ook: Stellenbosch-munisipaliteit tweet oor Kate Middleton

MOSKOU, RUSLAND. – Die VK-ambassade in Moskou moes gerugte oor die dood van koning Charles ontken.

Dit volg na die Russiese nuusmaatskappye gister berig het hy is aan kanker oorlede. Die ambassade het in ‘n video op X gesê die berigte oor Charles se dood is vals nuus.

Buckingham-paleis het bevestig die koning het kanker, maar is springlewendig.

Die nuus het gevolg kort na verskeie lande Wladimir Poetin se verkiesing gekritiseer het. Poetin het geen opposisie gehad in die verkiesing nie, want hulle is almal óf dood, in die tronk óf uit die land gestuur.

Bronne: IOL, Mirror, The Guardian

Lees ook: Stellenbosch-munisipaliteit tweet oor Kate Middleton

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief