Gestrande ruimtevaarders keer uiteindelik terug Aarde toe

Lees ook :

Gestrande ruimtevaarders keer môre terug Aarde toe fotokrediet: X

VSA. – Nasa het aangekondig die SpaceX Crew-9-sending keer môre (18 Maart) na meer as nege maande terug Aarde toe met die gestrande ruimtevaarders Butch Wilmore en Sunita Williams.

Lees ook: SpaceX stel sending om gestrande ruimtevaarders terug te bring uit

Wilmore en Williams, twee voormalige vlootvlieëniers, is van Junie 2024 by die Internasionale Ruimtestasie gestrand na hulle vaartuig, die Boeing Starliner, aandrywingsprobleme ervaar het en hulle terugkeer vertraag is.

Die vier ruimtevaarders wat die Crew-9 span moet vervang, het reeds met SpaceX se Falcon 9-vuurpyl met die Dragon-ruimtetuig by die Internasionale Ruimtestasie aangekom.

Bronne: The Indian Express, Republic World, Times of India

Lees ook: SpaceX stel sending om gestrande ruimtevaarders terug te bring uit

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief