Brekende Nuus
Afrikaans

Help om vermiste tiener op te spoor

Hy het letsels aan sy regterarm.

Zuan Jacobs Davids
Foto: Missing in SA

Zuan Jacobs Davids (15) is sedert 2 Junie 2023 in die Potchefstroom-area in Noordwes vermis.

Hy het bruin hare en bruin oë, weeg tussen 80 en 90 kg en is 1.9 meter lank.

Die laaste keer wat hy gesien is, was hy in ‘n swart kappietop (hoodie), met LAX in wit gedruk op die voorkant, ‘n denimbroek geskeur by die knieë en swart enkelstewels geklee.

Hy het letsels aan sy regterarm.

Enigiemand wat weet waar hy hom bevind, kan met die volgende persone in verbinding tree:

Potcehfstroom-polisie – 018 299 7476 / 7477

Missing Children South Africa – 072 647 7464

MISSING IN SA –

Wendy – 072 649 7683

Louise – 083 285 5994

Connie – 072 911 6124

Matt – 081 010 3888

Grayham – 076 712 7062