Honde deur spoegkobra aangeval in KZN

Lees ook :

Honde deur slang aangeval in KZN
Honde deur slang aangeval in KZN fotokrediet: Facebook

Lees ook: Blinde apie in KZN gered

EVEREST HEIGHTS, KZN. – Drie honde moes na ’n veearts geneem word na hulle deur ’n Mosambiekse spoegkobra aangeval is. Die honde was verblind na die aanval.

Reaksie-eenheid SA is na die huis van die honde se eienaar ontbied. Slangvanger en lid van Rusa, Nathi Ndaba, is gestuur en het die slang gevang en weg van die huise af vrygelaat.

Bronne: Facebook

Lees ook: Blinde apie in KZN gered

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief