MPUMALANGA. – Hoppie (Johan) van Jaarsveldt, die Rooies se skoolhoof, het Maandag weens komplikasies na ‘n operasie gesterf.
Medelye stroom van verskeie skole van heinde en verre af in.
Die skool bedank almal vir die boodskappe van medelye wat tans ontvang word.







