Huldeblyke stroom in vir SA-akteur wat sterf

Lees ook :

Foto: Matt Stern

Matt Stern (54), akteur en sanger, wat plaaslik sowel as internasionaal sy merk gemaak het, is Woensdag oorlede. Stern het gesondheidskomplikasies met sy hart ondervind.

Hy sal onder meer vir rolle in 7de Laan, Molly en Wors en vele ander programme en verhoogstukke onthou word.

Medelye en onthou-oomblikke word orals op sosiale media gedeel. Stern word deur sy dogter Kaylee-Lynn en uitgebreide familie oorleef.

Bronne: Groot FM 90.5, Die Groot Ontbyt

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief