Women For Change ontken bewerings en neem regsaksie
Women For Change het ’n verklaring uitgereik waarin dit vals bewerings oor die organisasie en sy stigter verwerp. Volgens die organisasie word daar verkeerdelik…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,098 op Thursday 27 November 2025.
Women For Change het ’n verklaring uitgereik waarin dit vals bewerings oor die organisasie en sy stigter verwerp. Volgens die organisasie word daar verkeerdelik…
Die nasionale verbruikerskommissie (NVK) waarsku dat verskeie droë honde- en katkosprodukte van RCL Foods teruggeroep word nadat hoë vlakke van ’n natuurlike gifstof, Deoksinivalenol…
MPUMALANGA. – Die nasionale raad van die dierebeskermingsvereniging (NDBV) het bevestig dat twee persone Woensdagoggend in Secunda op vermoede van betrokkenheid by bestialiteit in…
KWAZULU-NATAL. – Kendrick Kannemeyer (12) is Dinsdagoggend in die Limit Hill-gebied glo per ongeluk deur sy vriend geskiet. ‘n 12-jarige verdagte is deur die…
GAUTENG. – Portia Phahlane (57), ‘n hooggeregshofregter, en drie ander beskuldigdes, onder wie ’n leier van die International Pentecost Holiness Church, het Woensdag in…
GAUTENG. – ’n Nuwe dokumentêre reeks, Beloofde Land, ondersoek waarom talle Suid-Afrikaners die VSA as ’n moontlike nuwe tuiste oorweeg. Die reeks van ses…
KWAZULU-NATAL. – ’n Vrou is Woensdag ernstig beseer nadat sy by ’n plaaslike vullisstortingsterrein, Oatsland, deur swaar masjinerie getref en daar oor haar gery…
Matt Stern (54), akteur en sanger, wat plaaslik sowel as internasionaal sy merk gemaak het, is Woensdag oorlede. Stern het gesondheidskomplikasies met sy hart…
GAUTENG. – Die presidensie het ’n verklaring uitgereik nadat die Amerikaanse president, Donald Trump, beslis het die VSA sal nie die G20-beraad in Suid-Afrika…
GAUTENG. – ’n Ouer persoon het Woensdagoggend in ‘n swembad in die Garsfontein-gebied in Pretoria-Oos verdrink. Die persoon is op die toneel dood verklaar.…