Idris Elba beplan eko-vriendelike stad in Afrika

Lees ook :

Idris Elba beplan eko-vriendelike stad in Afrika
Idris Elba beplan eko-vriendelike stad in Afrika fotokrediet: Canva

Lees ook: Jacob Zuma verloor aansoek om Downer van saak te verwyder

SIERRA LEONE. – Die bekende akteur, Idris Elba het sy “groot droom” vir Sierra Leone die week bekend gemaak.

Elba het gesê hy werk om die Sherbro-eiland in ’n eko-vriendelike slimstad te verander. Die projek behels ook om windgedrewe hernubare elektrisiteit aan Sierra Leone te verskaf.

Elba en sy ou vriend, Siaka Stevens, werk saam aan die projek. Stevens het die projek uitgedink en Elba genader om saam met hom te werk.

Konstruksie sal waarskynlik later die jaar begin afhangend van die weer. Dit reën tussen Mei en November in Sierra Leone.

Bronne: BBC, Daily Mail, The Guardian

Lees ook: Jacob Zuma verloor aansoek om Downer van saak te verwyder

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief