Nuusflits Uitgawe 1,482 — Thursday 21 March 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,482 op Thursday 21 March 2024.
Afrikaans
Markus Jooste is oorlede
Markus Jooste, die voormalige uitvoerende hoof van Steinhoff, het 'n dag nadat hy 'n allemintige boete opgelê is, glo sy eie lewe geneem.
Afrikaans
Stoomtrein loop weer na ses jaar Simonstad toe
Reisigers kan uitsien na ’n rit van twee en ’n half uur met 'n see-uitsig.
Afrikaans
Jan Bloukaas begin môre met derde rondte chemo
Jan Bloukaas het ’n foto van homself en sy vriende in ’n positiewe luim gedeel.
Afrikaans
Moordenaar 20 jaar tronk toe gestuur
AO Jimmy Kekana, 'n gedugte speurder, het die moordsaak ondersoek en vir Tsetsengwe in hegtenis geneem en vir die moord aangekla.
Afrikaans
Midvaal-rolspelers pak jeugprobleme
Die polisie en rolspelers in Midvaal het bymekaargekom in 'n poging om jeugprobleme deur 'n komitee te bekamp.
Afrikaans
Een minuut met Mel die Storieverteller
“Ek moet myself nou nog knyp wanneer hordes mense aangery kom vir my shows.”