KATAR. – Iran het aanvalle geloods op Amerikaanse weermagbasisse in Katar en Irak.
Geen sterftes of beserings is aangemeld nie.
Die Iranse staatsmedia het berig die aanval was “groot en suksesvol”.
Dit volg ná Donald Trump, Amerikaanse president, drie kernaanlegte in Iran laat aanval het.
Bronne: BBC, CNBC, DAILY MAIL





