Israel stem in om gevangenes te laat gaan vir nog liggame van gyselaars

Lees ook :

Israel stem in om gevangenes te laat gaan vir nog liggame van gyselaars fotokrediet: Canva

GAZA. – Israel het ingestem om die 620 gevangenes wat Saterdag vrygelaat moes word die week te ruil vir die laaste vier liggame van Israeliese gyselaars.

Lees ook: Skietstilstand in gevaar na Israel weier om gevangenes te laat gaan

Israel het die vrylating van die gevangenes uitgestel ná Hamas se behandeling van die gyselaars tydens die vrylatings en na die liggaam van ‘n Palestynse vrou in die plek van dié van Shiri Bibas oorhandig is. Die liggaam van Bibas is later dieselfde dag oorhandig, maar dit het die vrylating van die gevangenes vertraag.

Die tweede fase van die skietstilstand moet nog bespreek word ná die eerste fase die naweek eindig.

Bronne: CNN, Euronews, The Independent

Lees ook: Skietstilstand in gevaar na Israel weier om gevangenes te laat gaan

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief